Richard Rorty

Richard McKay Rorty
Gebore 4 Oktober 1931
New York Stad, New York
Oorlede 8 Junie 2007 (op 75)
Palo Alto, Kalifornië
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Epistemologie, Filosofie van taal, Filosofie van die gees, etiek, Meta-filosofie, liberalisme, Meta-epistemologie
Beïnvloed deur Dewey, Heidegger, Wittgenstein, Whitman, Sellars, Nietzsche, Plato, Quine, Davidson, Rawls, Proust, Nabokov, Kuhn, Derrida, Strauss, Foucault
Invloed op Brandom, Posner, McDowell, Vattimo, BonJour

Richard McKay Rorty (gebore 4 Oktober 1931 in New York Stad, oorlede 8 Junie 2007) was 'n Amerikaanse filosoof. In die humoristiese Filosofiese Leksikon, word 'rorty' gedefinieer as "onverbeterbaar" (Engels: incorrigible), wat 'n opsomming bied van beide Rorty se loopbaan en die filosofiese gemeenskap se reaksie op sy denke.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search